Modulekode | SLK 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | 'n Algemene oriëntering tot die sielkunde. Inleiding tot verskillende teoretiese benaderings in en die ontwikkeling van die sielkunde as wetenskap word behandel. Geselekteerde temas uit die alledaagse lewe word bespreek en met sielkundige beginsels geïntegreer. Hierdie module fokus ook op sentrale persoonlikheidsteorieë. 'n Inleiding tot verskillende paradigmatiese benaderings in die sielkunde word gegee. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BA Beeldende Kunste
BA Geesteswetenskappe BA Oudiologie BA Regte BA Sport- en Vryetydstudies Sportsielkunde BA Sport- en Vryetydstudies Sportafrigtingswetenskap BA Spraak-Taalpatalogie BA Tale BA Verlengde program BSW Maatskaplike Werk BOccTher Arbeidsterapie BPhysio Fisioterapie BIS Inligtingkunde BSc Inligting- en Kennisstelsels BSc Rekenaarwetenskap BSc Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde BSc Verlengde program - Biologiese en Landbouwetenskappe BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Gesondheidswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App